The Sasol First Field Guide mobile app series provides fascinating insight into the diverse fauna and flora of southern Africa. Ideal for budding and amateur naturalists, the apps are packed with up-to-date species descriptions, full-colour photographs, videos, animal calls and distribution maps – all aimed at quick and accurate identification of a species. Also included are intriguing facts about about each species and its conservation status, links to useful websites,
a search function, and a basic life list. Separate English and Afrikaans apps are available.
To try out the app before purchasing it, a free version containing five species is available for download
from iTunes or Google Play.
Die Sasol Eerste Veldgids-reeks van mobiele toeps bied ’n fassinerende blik op suider-Afrika se groot verskeidenheid fauna en flora. Die toeps is ideaal vir ontluikende en amateur-natuurkundiges en is propvol bygewerkte spesiebeskrywings, volkleurfoto’s, video’s, roepe en verspreidingskaarte – alles ten doel om ’n spesie vinnig en akkuraat te kan identifiseer. Die inhoud word aangevul deur boeiende feite oor elke spesie en sy bewaringstatus, skakels na nuttige webwerwe, ’n soek-funksie, en ’n basiese merklys. Afsonderlike Afrikaanse en Engelse toeps is beskikbaar.
Om die toep te toets voordat dit aangekoop word, kan ’n verkorte weergawe, met slegs vyf spesies,
gratis by die iTunes- of Google Play-aanlynwinkels afgelaai word.
ENGLISH
AFRIKAANS
Now available - Wildlife
Whether on a hike, visiting a national park or nature reserve, or simply pottering around in your garden, you’ll find this easy-to-use app – with descriptions of a variety of mammals, birds, reptiles, frogs and spiders – an indispensable guide to quickly identifying, and learning more about, some of the creatures you are most likely to encounter.
Nou beskikbaar - Natuurlewe
Of jy op ’n staptog is, óf in ’n natuurreservaat of nasionale park kuier, óf sommer in jou tuin besig is, sal hierdie maklik bruikbare toep ’n onontbeerlike gids wees. Met behulp van beskrywings van verskeie soogdiere, voëls, reptiele, paddas en spinnekoppe, kan jy gou die diere wat jy daar sal teëkom, identifiseer en meer oor hulle leer.