Click through the icons below to see more features offered.
Kliek op die ikone hieronder vir nog funksies wat in die toeps aangebied word.
Multiple photographs per species
±200 images per app
Veelvuldige foto’s per spesie
±200 afbeeldings per toep
Short video clips
Kort videogrepe
Sound clips of calls
Klankgrepe van roepe
Species descriptions include key features and habits; information on habitats, reproduction and similar species; distribution maps; and photographs – to aid identification.
Spesiebeskrywings sluit in die belangrikste kenmerke en gewoontes; inligting oor habitat, voortplanting en soortgelyke spesies; verspreidingskaarte; en foto’s – om identifisering te vergemaklik.
The current conservation status of each species is described, as well as the risks to its survival.
Die huidige bewaringstatus sowel as die gevare wat die oorlewing van elke spesie bedreig, word beskryf.
Learn even more about each species. A wealth of information – provided in the ‘Discover more’ section in the app – ranges from behaviour, calls and reproduction to folklore, myths and much more. Additional links to interesting and reliable websites are provided.
Kom selfs nog meer te wete oor elke spesie. ’n Magdom van kennis is in die ‘Vind meer uit’-afdeling van die toep beskikbaar – dit wissel van gedrag, roepe en voortplanting tot folklore, mites en veel meer. Aanvullende skakels na interessante en gesaghebbende webwerwe word ook verskaf.