Mammals of Southern Africa
Birds of Southern Africa
Wildlife of Southern Africa
Soogdiere van Suider-Afrika
Algemene Voëls van Suider-Afrika
Natuurlewe van Suider-Afrika
Soogdiere
Soogdiere van Suider-Afrika is beide onderhoudend en opvoedkundig, en sal jonk en oud groot plesier verskaf. Hierdie gesaghebbende toep is maklik om te gebruik en stel inligting oor bykans 50 soogdierspesies, waaronder Afrika se Groot Vyf, met die druk van ’n knoppie aan die natuurliefhebber beskikbaar.
Natuurlewe
Hierdie toep bied ’n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid diere van suider-Afrika. Ontdek 46 van die streek se spinnekop-, skerpioen-, padda-, slang-, voël- en soogdierspesies met behulp van volkleurfoto’s, verspreidingskaarte, video’s, roepe, maklik leesbare beskrywings, inligting oor bewaring en nuttige skakels na gesaghebbende webwerwe.
Wildlife
Get a fascinating insight into the richly diverse wildlife of southern Africa with this app. Discover 46 of the region’s spider, scorpion, frog, snake, bird and mammal species through full-colour photographs, distribution maps, videos, calls, easy-to-read descriptions, conservation information and useful links to authoritative websites.
Click on the icons below to download the apps.
Kliek op die ikone hieronder om die toeps af te laai.